Pages

Maternity shoot - Colette & Ian {Rademeyers}

Ek kan nie wag om Ian en Colette te sien met hulle eerste babatjie nie!  Die manier wat hulle vir mekaar kyk, hoe hulle met mekaar praat, hoe Ian vir Colette deur al die hindernisse op ons sessie location gehelp het.  Hier is soveel liefde, respek en kameraadskap!!! Wian is werklik 'n geseende baba!














No comments:

Followers