Pages

Natural School Portraits - Heavenly Babies

Dear Parent,

Thank you for visiting my blog.

Please see below samples of our natural portraits.



 

Click on the link below for large samples and more info: 


Sensual shoots - Elzaan - our June 2012 competition winner

Geluk aan Elzaan!  Sy was ons Junie kompetisie wenner!  Hier is 'n voorsmakie van haar shoot.
Sy het al die pad van Kuruman af gery.  Elzaan, dankie vir jou dapperheid!  Jy was 'n ongelooflike lekker model en mooi mens om af te neem!  Ek het my gate uit geniet!!!


Maternity shoot - Colette & Ian {Rademeyers}

Ek kan nie wag om Ian en Colette te sien met hulle eerste babatjie nie!  Die manier wat hulle vir mekaar kyk, hoe hulle met mekaar praat, hoe Ian vir Colette deur al die hindernisse op ons sessie location gehelp het.  Hier is soveel liefde, respek en kameraadskap!!! Wian is werklik 'n geseende baba!



Followers